Strandpiekniek
"Petrus Brandt van Ceres het die foto vir my gestuur. Hulle was op 'n hengelvakansie by Terracebaai toe hulle die leeu so 2 km noord van Studentebaai geneem," laat weet Fanie Terblanche per e-pos. Dit is nie duidelik waaraan die vuilbaard daar op die strand weglê nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie