Steun vir renosters
Steun vir renosters
17 November 2020 | Omgewing
Renosterbewaring lê Namibia Hospitality Suppliers & Distributors baie na aan die hart en hulle het hande met die niewinsgewende organisasie die Rhino Momma Project gevat. Vir elke bottel flippenice-wyn wat jy koop, skenk hulle N$5 aan die Rhino Momma Project. Donderdag om 11:00 gesels mede-eienaar, me. Adri Oosthuizen, op Kletskompas en Vrydag om 07:00 gesels mnr. Jaco Muller van die Rhino Momma Project op Africa Good Morning oor renosterbewaring. Foto Francoise Steynberg
Soortgelyk
Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle
1 uur gelede | Gesondheid
Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas
17 ure gelede | Misdaad
Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly
17 ure gelede | Misdaad
Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae
17 ure gelede | Misdaad
Reënweer bring groot skade
17 ure gelede | Weer
Weer vir 11 Januarie 2021
17 ure gelede | Weer
Regering slaan toe op klaringsagente
17 ure gelede | Regering
Nafau wen in hof teen Shoprite
17 ure gelede | Arbeid
Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede
17 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies
