Stem nou vir klein dorp van die jaar
Van vandag af het elke Namibiër een stem om die vier finaliste in die Klein Dorp van die Jaar-kompetisie aan te wys.
Deelnemers kan een van vier pryse van N$1 000 elk losslaan.
Elke deelnemer het slegs een stem en die kompetisie eindig op 16 Februarie.
Die vier finaliste word op 22 Februarie aangekondig en sal uitstallers wees by vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo, waar die wenner aangewys sal word.
Hoe om deel te neem:
Skryf in jou SMS die woord “TOWN”, gevolg deur die naam van die dorp waarvoor jy stem.
Stuur jou SMS na 51500. ‘n SMS kos N$3.
Kies uit die volgende 20 dorpe: Arandis, Aranos, Eenhana, Hentiesbaai, Karasburg, Karibib, Khorixas, Nkurenkuru, Okahao, Okakarara, Omaruru, Omuthiya, Oniipa, Opuwo, Oranjemund, Oshikuku, Otavi, Outjo, Ruacana, Usakos.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie