Steinhoff val tot laagste nu00f3g
Steinhoff val tot laagste nu00f3g

Steinhoff val tot laagste nóg

Steinhoff International het in die jongste handelsoorsig gesê hy gaan voort om stappe te doen om die skuld in sy Suid-Afrikaanse bedrywighede te herfinansier of af te betaal.
Nellie Brand-Jonker

Steinhoff International se aandeelprys het Dinsdag tot ’n nuwe intradag-laagtepunt van R3,46 gedaal en op sy laagste vlak nóg - R3,55 - gesluit. Dít nadat die firma Maandag ook sy laagste sluiting tot op dié dag getref het.

Steinhoff se aandeelprys het nou reeds met 93% geval sedert die eerste week in Desember 2017, toe die maatskappy die mark geskok het met die aankondiging dat finansiële ongerymdhede aan die lig gekom het wat ondersoek moet word.

Die bedanking van Markus Jooste, uitvoerende hoof, met onmiddellike ingang is in dieselfde skokaankondiging bekendgemaak.

Die aandeelprys het Maandag amper 5% laer gesluit op R3,84. Dit het Dinsdagoggend nog 8,74% verloor.

Steinhoff het Maandag uit die indeks van top-40-aandele geval en die daling kan onder meer daarmee te doen hê. Indeksfondse wat in die top-40 belê, sou Steinhoff dadelik moes verkoop.

Nuus wat dalk onsekerheid skep, is dat die maatskappy ’n gedeelte van sy belang in Steinhoff Africa Retail (Star) wil verkoop.

Die ingeslote tydperk van 180 dae waarin Steinhoff nie van die Star-aandele mag verkoop het nie, het ook Dinsdag tot ’n einde geloop.

Bloomberg het Dinsdag vroeg berig Steinhoff oorweeg dit om ’n deel van sy belang in Star te verkoop.

Ook Star se aandeelprys het Dinsdag met byna 4% tot R21,04 gedaal nadat dit ’n intradag-laagtepunt van R20,74 gehaal het. Dit het Maandag ook amper 3% laer gesluit.

’n Woordvoerder van Steinhoff het oor die gerugte geantwoord: “Die groep het in die jongste handelsoorsig gesê hy gaan voort om stappe te doen om die skuld in sy Suid-Afrikaanse bedrywighede te herfinansier of af te betaal.

“Daarna het die groep 17% van KAP Industrial verkoop en hy oorweeg (nog) al sy opsies (in dié verband).”

Steinhoff het tot dusver R15 miljard ingesamel met die verkoop van KAP- en PSG-aandele.

In Desember, nadat die bom by Steinhoff gebars het, het die groep in ’n voorlegging aan banke gesê sy skuldlas in Suid-Afrika beloop sowat R29,1 miljard.

Impak op aandeelprys

Louis Niemand, beleggingsdirekteur by Investec Batebestuur, verduidelik wat die impak van ’n indeksverandering is:

1.Beteken dit indeksfondse het hom op daardie gewig gehou wat hy in Desember was tot nou? Ja, indeksfondse verkoop per definisie ’n aandeel as dit nie meer in hul indekse is nie. Daarom neig hulle om eers vir Steinhoff te verkoop op die dag wat hy amptelik van die indeks verwyder word. Die aandele neig om op die dag te reageer, maar beweeg dan weer terug na die prysvlakke wat die mark bepaal.

2.Gaan Steinhoff se aandeelprys verder val as die indeksfondse die aandele verkoop omdat dit nie meer in die top-40 is nie? Daar is normaalweg ’n mate van druk op die aandeelprys wanneer die aandeel uit die indeks val.

3.Is daar nog ’n implikasie weens ander batebestuurders se gebruik daarvan as ’n maatstaf? Baie min batebestuurders gebruik die top-40 as ’n maatstaf. Die meerderheid gebruik meer algemene markindekse soos die indeks van alle aandele, die Swix en die Capped Swix. Die Swix is gegrond op die markwaarde van aandele wat net deur Suid-Afrikaners besit word. Die Capped Swix plaas 'n verdere perk op hoeveel elkeen se gewig mag wees. - Netwerk24

KASSIE:

Val uit top-40

Steinhoff is op Maandag 19 Maart uit die indeks van top-40-aandele op die JSE gehaal.

Die aandeel het terselfdertyd ook uit die indeks van top-25-nywerheidsaandele geval.

Dit het gekom nadat die komitee wat bepaal wat ingesluit word en uitgehaal word, sy eerste kwartaallikse hersiening in Maart gehou het ná die gebeure in Desember wat tot die val in Steinhoff se aandeelprys gelei het.

Tot dusver het Steinhoff nog dieselfde gewig in die indekse gehad, asof niks in Desember gebeur het nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 340.81/OZ UP +0.43% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.93/BBP UP +0.04% | Platinum US$ 911.73/OZ DOWN -0.0045 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 340.81/OZ UP +0.43% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.93/BBP UP +0.04% | Platinum US$ 911.73/OZ DOWN -0.0045