Sri Lanka steier onder vloede
Suidelike en westelike dele van Sri Lanka het die ergste vloede en modderstortings die afgelope 14 jaar ervaar ná erge reënstorms Vrydag gewoed het. Volgens die rampbestuursentrum is 103 mense dood en 113 mense is vermis. Op die foto probeer inwoners van Kaduwela deur die vloedwaters kom. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie