Spanning loop hoog op Omeya
Denver Kisting – Mnr. Alex Klein, ’n direkteur van die Omeya Gholflandgoed-huiseienaarsvereniging, het in afwagting van die algemene jaarvergadering bedank.
Dit is vroeër vandag in 'n brief aan huiseienaars onthul.
Mnr. Dirk Schoeman, die voorsitter, sê veiligheidswagte sal vanaand ontplooi word weens dreigemente van geweld wat die ronde doen.
Dit is vroeër vandag in 'n brief aan huiseienaars onthul.
Mnr. Dirk Schoeman, die voorsitter, sê veiligheidswagte sal vanaand ontplooi word weens dreigemente van geweld wat die ronde doen.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie