Somerskool vir kulturele toerisme, mode

Verskeie museums, kulturele en kunssentrums sal in die hoofstad en die Noorde besoek word.
Die Universiteit van Namibië (Unam) in samewerking met die Universiteit van Turku in Finland bied van 9 tot 15 Februarie 'n somerskool oor digitale kommunikasie van inheemse Afrik ...