Somer, swem en lafenis
Die munisipale swembad in Katutura en die een in Olympia is vanaf verlede Saterdag vir die publiek oop. Ingangsfooie by die swembaddens is N$10,50 vir volwassenes, N$7,35 vir kinders onder 18 en pensioenarisse en N$5,25 vir kinders tussen twee en ses jaar. Beide die lapas by die swembaddens kan vir private funksies by die munisipaliteit gehuur word. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie