Solidariteit
Vroue-LP's het vandag toe die Nasionale Vergadering hervat swart gedra om hul steun te sê aan pogings om geslagsgegronde geweld in die land te beveg.
Dít kom ná die onlangse grumoord op Avihe Cheryl Ujaha (9).
Me. Doreen Sioka, die minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, het ook 'n ministeriële verklaring in dié verband gelewer.
FOTO DENVER KISTING

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie