SMS'e vir 8 April 2021
SMS'e vir 8 April 2021
08 April 2021 | Menings
Ek wonder wat 'n senior lid van ons regering moet doen om afgedank te word? Seriously! As die admiraal niks gaan oorkom nie het hy beslis nie, soos die spreekwoord lui, op sy swaard geval nie. Nou moet ons ongelukkig ook raai hoeveel van al die ander verklarings van bates nie korrek is nie. 20%? Die helfte? Dalk meer?
Die hoof uitvoerende beampte van Rehoboth, mnr. Kanime, sê mense wat van onwettige kragaansluitings gebruik maak, moet aangemoedig word om dit te probeer staak. Werklik, mnr. Kanime, wil jy hulle nie maar self gaan probeer aanmoedig nie? - SAP&H
Wonderlik, fantasties, pragtig julle intelligente, hoogs professionele frustrerende domkoppe dat julle nadat onse landjie eers bankrot is, besluit het om jul uitgawes te snoei op begeleiding vir BBP’s.
Where do the officials at the SA consulate in Windhoek get their training to be so outright rude and disrespectful to the public? I have been on the receiving end of their disregard and witnessed their way of treating the public in general. What a shame for the image of the rainbow nation! Madam if you do not like your work, resign and stay at home.
My man gebruik my conditioner vir sy baard en snor, hy sê dit maak dit sag. Van Magda, sy vrou.
Paasbolletjies (hot cross buns): ’n Lekker bolletjie is baie lekker al is dit al 3 dae oud, maar sommige winkels se bollietjie skiet vêr te kort om ’n hot cross bun genoem te word. Dit smaak nie eers soos ’n hot cross bun nie en dan is daar nog miere in die pak. Gagga!

Soortgelyk
Heckmair-verhoor verder vertraag
1 uur gelede | Misdaad
Skoolseun in selle oor video van geweld
1 uur gelede | Misdaad
Jong dokter verskyn vir verkragting
4 ure gelede | Misdaad
Leerlingdokter verkrag glo pasiënt
16 ure gelede | Misdaad
Bejaardes op Swakop en plaas aangeval, beroof
16 ure gelede | Misdaad
O die donkie, die donkie is ‘n wonderlike ding...
16 ure gelede | Mense
Covid-19 teister skole in Hardap
16 ure gelede | Ministeries
Weer vir Woensdag 14 April
16 ure gelede | Weer
Bure help hul buurte skoonhou
16 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies