SMS'e vir 31 Oktober 2019
". . . die laaste maaltyd . . ."
Rehoboth is verlore. Nathalia /Goagoses was aangestel om dinge reg te maak wat die raad verbrou het en sy was betaal daarvoor. Nou gaan sy en baie min is gedoen. Sy het net haar eie agenda gedryf en daarom by niks wat vir die dorp se agenda was uitgekom nie. Kom ons bid vir Rehoboth en sy mense.
Moenie arme Faf blameer dat hy so baie skop nie. Die agterlyn weet nie wat om met die bal te maak nie. Die bal het nooit verder as Damian gekom nie, dan speel hy ook stampkarrugby. Saterdag gaan hulle weer die bal vir die Engelse skop om mee te speel en hoop hulle maak ’n fout.
Keetmanshopers. Ons het die laaste maaltyd met Swapo gehou die 27ste Oktober. Goodbye Swapo, welkom LPM.
This Kalahari Desert is getting way out of hand. Last Sunday a 14 year child was stripped of her clothes and beaten in front of five men from the Kalahari. When we told them we getting our lawyers they backed off. What nonsense is that. Child welfare must know this. Don’t they have kids. Inhumane. Hage this is getting way out of hand. We never had this in our society before.
Meneer of mevrou wat tuiniers die hondebolle laat optel. Dit is nie julle tuinier se werk nie, maar julle as honde-eienaars s'n. Tel self daardie bolle op! As julle dink julle is te goed daarvoor, moenie honde aanhou nie. Regtig!
Die hoodies oë en gesigbedekking raak al hoe meer gewild by die nag strollers wat op en af in woonbuurte se strate beweeg. Ook so in howe as verdagtes in kriminele sake. Die hoodie, lae broek en swaailoop oorbeldraers het al ’n algemene gesig in ons samelewing geword. Wonder of die meeste van ons ooit weet wat eintlik die boodskap is wat deur die beweging deurgegee word? - SAP&H
Die persoon wat kla oor volprys vir NBC. Skaam jy jou nie. Jy betaal net ’n paar pennies vir die NBC en jy kla in plaas van om jou hande in dankbaarheid saam te slaan. Daar is nog altyd baie goeie opvoedkundige praatjies deur professionele mens en hulle nuus is die heel beste.
Ek lees die bydrae deur ’n leser oor Rehoboth en die All Blacks en dan wonder ek, is dit regtig nog ’n punt van redenasie? Wanneer gaan ons daardie dinge los en begin dink aan dinge wat opbouend is vir ons land? Dink aan jou kinders, hulle verdien ’n lewe wat deur ’n samelewing bewerkstellig word. Kyk na die wit mense plaaslik en in Suid-Afrika. Hulle bou aan hul mense om God se beskerming te kry.
Die pensioensurplusvergadering was ’n gemors. Vrae kon nie beantwoord word nie. Rössing behoort hom te skaam wat hy aan die oumense doen. Wat ’n skande.
Ek hoop ek kom reg. Ek is dringend op soek na juffrou Olga Blaauw, voorheen verbonde aan Primêre Skool Orban en mev. Esme Willemse verbonde aan Crown Distributors. My naam is Stephen Cloete, kontak my by 081 217 7864 groot asseblief. Dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie