SMS'e vir 27 Maart 2020

27 March 2020 | Menings
Hoop die Coronavirus lockdown gaan ook die 24/7 doellose, rond drentel van straat op en af van persone aan bande lê. – Jack

The exorbitant price hikes on health essentials during this medical crisis is criminal, as this endangers - and may even cost citizens' lives. The government should immediately enforce a ban on this practice by compelling all pharmacies and retailers to stick to former prices with a profit of no more than 15-17% in order to enable all our citizens to fight Covid-19.

Ek verstaan nie waarom slegs Khomas en Erongo onder die beperkings van beweging is nie, of is die ander streke immuun teen die coronavirus? ’n Verduideliking sal waardeer word.

Geagte Windhoek burgemeester. Hoe is dit moontlik dat kroeë en nagklubs tot 24:00 oopbly? Terwyl die publiek versoek word om tuis te bly en openbare saamtrekke te vermy. President Geingob by Staatshuis 24 Maart 2020.

Covid-19 het sommige winkels in ’n doodsgreep beet, met betrekking tot sekere kruideniersware se pryse. In een winkel het margarien vanaf N$8 tot N$13 gespring, toiletpapier vanaf N$30 na N$35 en 2 liter melk van N$30 na N$35. In jou uur van nood wurg hulle sowaar die laaste paar sente uit jou uit. Kyk mooi die pryse uit, anders gaan jy nie ver kom met jou kaalgestroopte salarissie nie.

Baie dankie vir u uitstekende brief, mnr. Willem de Wet (26 Maart 2020). U het u punte duidelik en eenvoudig uiteengesit. Jammer dat die regering nie sulke logiese denkers raadpleeg nie. - P.B. Pieterse

Ja, ek vra ook MTC, haal 101 en 103 ook van my foon af. My nommer is 081 262 1933. Ja, my krediet is ook net weg as ek wil bel.

MultiChoice Namibia. Ons, die ingeskrewe lede van u, ly mos daaronder met die opskort van alle sport en beeldsending van sportkodes. Aangesien ons steeds betaal vir dienste nie meer gelewer, wat sal MultiChoice doen om ons te vergoed? U hoef nie meer u internasionale vennote in sport te betaal nie omdat alle sport opgeskort is en/of kry u ’n korting? – Verkyker

Ek wil tog graag weet wat doen Gibeon se polisie wat net aan sekere sake werk en ander sake soos veediefstal, dronkbestuur, ens. los, of word hulle omgekoop? Wat gaan aan op Gibeon? Wie is die stasiebevelvoerder? Chief, kyk daarna.

As NWR se Hardap lodge 54 kamers het met 220 beddens kan die government mos daar ’n hospitaal inrig vir die Hardapstreek se Covid-19 gevalle. Waar is Mariental se government? Om die gemeenskapsaal in te rig vir die doel sal nie werk nie, want die saal is te na geleë aan die gemeenskap.

Ronelle Rademeyer slaan die spyker op die kop. New York kort tans 40 000 ventilators en het net 3 000 beskikbaar. Ons moet in die grasietydperk voor die winter, solank ons goed in plek kry. Moenie eers in die krisis ingaan voor iets gedoen word nie. Dan is dit te laat!

Die NBC uitsending van die government was so onduidelik dat die mense nou nog rondhardloop vir inligting. Toe ek dit aanskou het, het ek gedink aan die Wêreldbekerrugby, aan ons Namibiese rugbyspan se performance. Is ons kommunikasie met die nasie dan werklik so pateties swak?

Ek het jare terug voorspel dat mense se selfsugtige en arrogante doen en late hul gaan inhaal. Wel, corona het nog nie die doel gehaal nie, maar een positiewe ding uit hierdie krisis is dat die natuur weer kan asemhaal. Die teorie dat die oorsprong van ’n dier (ietermago) oorgedra is na die mensdom. Let op die ironie van die woord, gee die diere van Afrika hoop wat daar andersins nie was nie.

Dis ’n ernstige saak en ons moet net bly bid, God is in beheer. Maar tog wil ek sê, Gibeon se polisie moet hulp bykry om te werk. Onse mense bly te veel by bierhuise, bars en niks gebeur hier in die Suide met die mense nie. Hulle moet ook wakker gemaak word om die siekte ernstig te vat. Asseblief, Vader help ons, U is in beheer!

Soortgelyk

 

B-dag: Maak of breek

7 ure gelede | Regering

Jo-Maré Duddy – Dolleë staatskoffers eerder as hemelhoë besteding is waarskynlik finansminister Iipumbu Shiimi se grootste uitdaging wanneer hy vanmiddag Namibië se moeilikste begroting sedert...

Stigma jeens lorriedrywers kwel

7 ure gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer en Francoise Steynberg – Lorriedrywers wat Namibië van noodsaaklike lewensmiddele voorsien en seker maak produkte bly op winkelrakke, bevind hulle terselfdertyd aan die...

‘Hongerpandemie’ lê vir wêreld op loer

7 ure gelede | Byvoegsels

Ronelle RademeyerDie wêreld se ekonome en beleidmakers twyfel nie meer daaraan dat die wêreldekonomie weens die Covid-19-krisis in ’n resessie gedompel gaan word nie. Trouens,...

Weer vir 27 Mei 2020

7 ure gelede | Weer

BINNELAND: Koud aanvanklik, maar andersins gedeeltelik bewolk en matig in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en matig tot warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Polisie lê beslag op sestig bokse vol drank

7 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Die Namibiese polisie het Maandag knap ná middernag in Pionierspark op 60 bokse drank beslag gelê.Drie verdagtes is in hegtenis geneem, het...

Chaos toe jonges op vulstasie afpyl

7 ure gelede | Ongelukke

Drie jong mans wie se name in dié stadium onbekend is, het op 23 Mei om 01:00 'n ongeluk by die Total-vulstasie in Outjo veroorsaak...

Stappe by Covid-drywer se stoppe

7 ure gelede | Gesondheid

Leandrea Louw en Denver Kisting – 'n Handelsbank op Walvisbaai wat 'n Covid-19-geval onlangs besoek het, sê hulle het die personeel van daardie dag vervang...

Etosha Sondagmiddag deur aardbewing geskud

7 ure gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer - ’n Aardbewing van 4,7 op die Richterskaal het Sondag om 16:42 in die Etosha nasionale park voorgekom.Me. Gloria Simubali, adjunk uitvoerende direkteur...

Medelye stroom in vir man wat aan Covid-19 sterf

7 ure gelede | Gesondheid

Ronelle Rademeyer – Medelye stroom glo in vir die familie van die Namibiër wat Saterdag in Nottingham, ­Engeland, aan die coronavirussiekte (Covid-19) dood is.Die minister...