SMS'e vir 24 Mei 2018
". . .'n spieël van Namibië. . ."
Die ongeluk Sondag naby Arandis verwys: Daar is skielik baie van die stasiewa taxi's op die Swakop-Windhoek pad en hulle ry verskriklik vinnig. Gaan nog baie lees oor die tipe ongelukke in die toekoms.
Dit is nou voorwaar ’n riem onder die hart. Meme Victoria Kauluma, die Here sal u seën, behoed en bewaar en beskerm vir u barmartige handelswyse om 10 000 hektaar net so weg te gee om ander behoeftiges te help. Ek prys u. God sal hierdie gebaar nie ongesiens laat nie. U is ’n held! - Whilly Hochtritt
Dankie aan Republikein vir die informasie (“Oorlogsveteraan wil plaasgrond weggee”). Ek hoop baie van ons land se burgers wat soveel grond besit kan ‘n blaai uit die vrou se boek neem en ook bereidwillig wees om te deel. Grond is alreeds so ‘n probleem. Laat dit vir eens en altyd opgelos word die gronddebakel.
Inwoners van Ariamsvlei: Wat is aan die gang op julle se grensdorp? Vanaf onafhanklikheid tot op hede is daar geen spoor van ontwikkeling nie. Wat is die doel van die "Settlement"-kantoor te Ariamsvlei. Dit is ’n totale skande om die armoede so te aanskou. Nooi vir dr. Hage Geingob om te kom kyk en die offisiere wat daar werk tot verantwoording te roep, of mense met visie hier te bring. Ariamsvlei behoort ’n spieël van Namibië te wees, sodat die toeriste alreeds ’n blik van die land kry. Die regering moet mense met diensleweringsgees aanstel en nie salaristrekkers nie. Die inwoners huil oor erwe.
To the HR Officer in the Khomas Regional Education Directorate: Assumption of duty means the exact day, date an employee resumes duty/work. Not the date when the Director signs the approval thereof. Complete the payment-advices with correct dates, please! - Teachers
Die voedselbank is vir ’n goeie doel. Ek kan net een werker bekostig, maar kan baie mense op die straat help met een of twee dollars wat ek vir hulle gee. - Dok Chris
Conradie en MTC. Bongers en sy span wou 007 speel, nou lyk dit dan glad na "entrapment"?
Swakopmunders! Let us assist in the cleanup campaign and also the planting of flowers in the many dangerous pot holes in our streets, because the Municipality does nothing about it.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie