SMS'e vir 22 November 2017
SMS'e vir 22 November 2017

SMS'e vir 22 November 2017

“. . .op watter planeet. . .”
Mandy Rittmann
Watse soort mense bly hier in Windhoek? Die niksvermoedende musikante wat net so aangeval was. En wat gaan maak hulle met die videotoerusting? Oejitte! Mens is nêrens meer veilig, nie eens in jou eie erf nie. En die wet doen niks aan die boewe, want hulle bly die "victims". Julle kan sê wat julle wil, maar vroeër jare was daar nie die soort goed. Ats!



Presidensiële konvooi het mens getref en ernstig beseer. Wag al lank dat so iets gebeur, met die roekelose en stink spoed waarmee hulle altyd op pad is, maar neeeee - die ongeluk kan nie aan die presidensiële konvooi toegeskryf word nie? Op watter planeet bly julle? Hier op aarde is hulle verantwoordelik.



Waar gaan ons wettelose land? Alleenlik in eerste drie bladsye van een koerant: 51 stuks wild slagplaas, rommelklap vir Namibië, AG wil nog besluit of toeris se doodryer miskien vervolg gaan word, presidensiële konvooi tref mens, drie gewapende rowe, struikrower uit op "bail" en slaan weer toe. Suid-Afrika, Zimbabwe, ons is kort op jul hakke! Arme Namibië!



Tolstelsel en belasting: Ja, so betaal 'n vyfde van die land sodat die res gratis onderwys, huise, water en elektrisiteit kan hê. Iewers gaan die kameel se rug breek. Bankrotskap is ons voorland, want hierdie somme klop nie!



'n Saak van strafbare manslag is aanhanging gemaak in die “'skilpad'-toeris ongeluk” en die aanklaer-generaal sal besluit of die individue sal vervolg word. Besluit of vervolg word? Dit laat my sprakeloos, kan dit waar wees? Hoe kan hulle nie vervolg word? Wat gaan hier aan? Hoe siek is ons regstelsel?



Lions allegedly killed another 145 goats and sheep? No way, there is something else sinister going on here! They all have cell phones. How come there are never any pictures of the attacks or the lions approaching or near the kraals, only of the carcases? NWR do your work and fix the Etosha fences!



Ek wil ook saamstem met Jermanneke. Ek was ook in die windstorm op pad na Swakopmund Woensdag en op 'n keer het 'n bakkie wat 'n ander motor gehaak het, verwoed gesny. Ek was kalm en toe ek na hom loer, gereed vir aksie en ek dink hy moet tog nie dink dis spinstories nie! My mond was gereed om te skree: Here help! Wie anders ken ons in nood? Toe sak die agterste vragmotor terug en die bakkie kon toe in die spasie inbeweeg, waarvoor ek diep dankbaar was. Nee dit was nag! Die vragmotors moet regtig waar vir die ander voertuie ruimte maak. – Maybelline



Skokgolwe! Is dit so dat Rehoboth-dorpsraad 'n nuwe padskraper het? Waar is die ou padskraper? Daardie skraper het niks makeer, het 'n klein fout gehad, nou nuwe een. Dit was nie nodig vir nuwe skraper wat onbekwame persoon moet bestuur. G'n wonder Rehoboth-dorpsraad is bankrot. Waarheen is Rehoboth op pad en waar kom daardie geld skielik vandaan om padskraper te koop?



Die onlangse gebeure in Zimbabwe sal nie 'n beter toekoms vir almal verseker nie. Die weermagveterane en visepresident wat nou sal oorneem as tydelike president wou net van “amazing” Grace ontslae raak. Die status quo sal dieselfde bly. Was dit nie die land se regering met al sy militêre mag wat hul eie land tussen hul eie twee heuwels van donkerlaan met 'n drein tussenin getrek het nie? Hoe wil hulle die verskroeide aarde vol hartseer, bloed en trane terugplaas waar dit hoort? Vryheid vir alle Afrikane beteken niks as Afrikaleiers eerste na hulself kyk nie. - Axaro



Rehoboth waterskande! Wanneer sal dit einde kry?



Keetmanshoop-munisipaliteit. Ons sukkel al meer as twee weke met straatligte wat nie werk in Westdene 16de Straat. Al verskoning is, julle is besig om krag te sny. Vra maar net. Is dit al wat julle doen? Kom by! Selco was by verre beter met dienslewering.



Indien daar besluit word op vier skoolkwartale in 'n jaar, waarom kan die skoolvakansies nie ooreenstem met die van die RSA se skole nie?



Persoon wat van Joos 'n antwoord verwag oor wie die laksman was. Ek antwoord jou met graagte! Laksman se identiteit word beskerm. Niemand sal ooit weet wie dit was nie. Staatsgeheime van ouds, was geheime tot hede.



ICASA in Suid-Afrika (I guess equivalent to CRAN in Namibia) has put a stop to time restricted data bundles. Minimum time frame now being 3 years up from the current 3 months to support consumers. Great news! Some months ago they also reduced actual data costs for same reason! I hope CRAN will follow suit as these MTC monopoly rates in Namibia are absolutely shocking and service and internet reliability a cheek and embarrasment. The mighty and greedy fall in the end.



Ek sien in die Republikein dat daar miljoene kinders in armoede lewe. Wie se skuld is dit? Ouers, ouers, wat weet hulle kan nie 'n kind bekostig nie. My vraag is, hoekom kry jy een? Jy is die oorsaak dat 'n onskuldige kind honger gaan slaap. Daar is genoeg voorbehoedmiddels om seksdrange in toom te hou.



Sonde met die bure. As mure en geslote hekke nie help, wat staan mens te doen? Gee raad asseblief, want ek kan nie die soorte konflik hanteer nie, want hierdie is mense wat so ordentlik soos hulle lyk, baie sielsoekerig en ongemanierd is.



Hou die Rooilyn asseblief! Sonder die Rooilyn gaan ons nie aan die EU en ander lande se voorwaardes om vleis uit te voer, kan voldoen nie. Ons kan die markte verloor en dan nog meer bankrot raak.



City of Windhoek Procurement Division stuur briewe aan hulle verskaffers en bedel vir donasies vir hul jaareindfunksie op 25 November. Vra spesifiek vir twee bottels Jameson, een bottel Red Label en vier bottels Drosty Hoff Claret. Dis nie 'n grap die!



Nabta, ek wil graag weet wat is die prys wat jy betaal vir 'n taxi vanaf Wernhil tot by Medi Clinic en vanaf Wernhil tot by Maerua Mall.



Students demand lower pass marks? Standards are so low anyway, if you go any lower they will be unemployable!



Deport all these foreigners involved in crimes!

Kommentaar

Republikein 2024-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 33° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:38, High tide: 08:56, Low Tide: 15:10, High tide: 21:55 Swakopmund: 17° | 23° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:54, Low Tide: 15:08, High tide: 21:53 Walvis Bay: 22° | 28° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:53, Low Tide: 15:08, High tide: 21:52 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 29° Ariamsvlei: 21° | 34° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 28° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.59 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.61 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.43 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.81 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.57 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.56/OZ DOWN -0.0058 | Copper US$ 4.53/lb DOWN -0.0218 | Zinc US$ 2 877.00/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 84.30/BBP DOWN -0.043 | Platinum US$ 951.92/OZ UP +0.27% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia | Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari | Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 33° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:38, High tide: 08:56, Low Tide: 15:10, High tide: 21:55 Swakopmund: 17° | 23° Wind speed: 19km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:54, Low Tide: 15:08, High tide: 21:53 Walvis Bay: 22° | 28° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:36, High tide: 08:53, Low Tide: 15:08, High tide: 21:52 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 32° Keetmanshoop: 21° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 18° | 29° Ariamsvlei: 21° | 34° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 17° | 26° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 17° | 27° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 28° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.59 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.61 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.43 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.69 | USD to EGP 47.81 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.57 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.56/OZ DOWN -0.0058 | Copper US$ 4.53/lb DOWN -0.0218 | Zinc US$ 2 877.00/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 84.30/BBP DOWN -0.043 | Platinum US$ 951.92/OZ UP +0.27%