SMS'e vir 17 Julie 2019
SMS'e vir 17 Julie 2019

SMS'e vir 17 Julie 2019

". . . hoe werk u somme?"
Mandy Rittmann
Alle wêreld! So, omdat onse Katrina nie moord gepleeg het nie, mag niemand 'n opinie hê nie? Sy is en bly 'n krimineel, want sy is skuldig bevind in 'n hof.



There are rumors going around that the recently, 15 June 2019 advertised resettlement farms were already ­allocated to the well connected. Hon. Minister Utoni Nujoma kindly clarify, we want to apply.



Mense, ons moet begin praat. Daar is klaar net een nasie by alle polisiekantore. Nou weer met die nuwe aansoeke en goedkeurings.



Justice staff swindle N$750 000 from ministry! Well, well, well, with such blatant corruption in the justice system, which is probably just the tip of the iceberg there is only one way for our poor country, which is so rotten to the core already. There is no hope anymore, as there are no consequences especially in government.



Sovêr het die regering nog niks gedoen om boere te help met die droogte. Mense, sien julle die regering wat so vir Noord-Korea uraan gee, wat het nou gebeur. Die land is onder 'n curse. Chinese kom plunder ons land kaal. Opregte kind van God kan nie hier bid en omdraai en met mammon besigheid doen nie. Dit werk nie so nie. So julle wat so die Chinese favour, julle sal julle moet in rat kry.



Wie van julle omroepers gaan wanneer en waar in die platteland wees? Van julle was al en is weer terug en party moet nog gaan. Wat se geheimsinnigheid heers oor julle besoektye of gaan julle dalk spy vir TV lisensies? – Wikkie



Mnr. Grader Operator, hoe werk u somme? As Grader Operator die gearbox breek N$600 000, diens van die Grader N$44 000, versekering, Grader paaiement, dieselrekening en, en, en wat nog? Assumptions is gevaarlike goed in die publieke media.



ELKRN-lidmate. Die sogenaamde mosie van tersydestelling van die biskopsverkiesings en uitslae kom van Mariental Kringraad en was lankal bekend. Dit is nie 'n nuwe storie. Dieselfde kerkraad onder leiding van biskop Gamxamub het dieselfde mosie in die hof verdedig, nou wat is die verskil as ander mense dit doen?



Telecom, waarom onderbreek en sny julle ons so gedurig af op die landlyn prepaid diens? (Net om te hoor hoeveel belgeld jy nog oor het.) Dit skep 'n vreeslike swak indruk op mense met wie jy soms ernstig in gesprek is. Die pre-recorded voice veroorsaak gereeld groot verleentheid.



Ministry of Health en Nkaza sekuriteitsmaatskappy. Hoe kan jul jul sekurities net Februariemaand betaal en nog nie weer nie? Waarvan moet hul kos koop en blyplek betaal? Jul kan jul skaam vir dit, hul werk 12 ure per dag. Betaal die guards asseblief!



Daar bestaan 'n groot behoefte in Namibië vir 'n eie nuus TV-kanaal. Die gedrukte media is net nie meer opgewasse genoeg om die mense van die land in te lig nie. Die mense wend hulle nou tot sosiale media om uiting te gee aan hul sorge veral met die regering van die dag. Nou is daar debatte om sosiale media te reguleer. Die regering voel beslis die hitte. Republikein kan gerus die Chinese vra om so 'n onafhank­like kanaal te borg aangesien almal geld by die Chinese vra. So 'n onafhanklike TV-kanaal kan die regering meer op sy tone hou.



Ek is opgesukkel met die sekurities by Walvisbaai se kliniek en in die dorp. Die manne bly dronk, in uniform, onnet en onbeskof met die mense. Hulle werk met mense en moet ten alle tyd netjies wees en lyk, asseblief.



Another try at the world's biggest braai to help our farmers during this drought?



Heidi (Republikein 16 Julie), die verkeerspolisie is te besig met hul eie privaat ondernemings om nog tyd te spandeer aan verkeerswerk. Daarom dat die paaie in chaos is en daar orals speed bumps en 60 km/h spoedborde opskiet. Niemand probeer eers meer wetstoepassing doen nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!