SMS'e vir 16 Januarie 2018
"...ten minste 'n maksimum gewig..."
Ag nee! Twee buitelanders wat stoei om Namibiese grond? Voorblad nuus? Eers ’n Rus, nou ’n Chinees en Arabier? Dis wragtag nie NB (notta benne) vir Namibiërs nie. – Pietrossi
Dis maklik om die slagting van ons vis te beheer ten spyte van loopholes in die verskillende permitte: Maak dit onwettig vir vars vis om oor Namibiese grense te vervoer of plaas ten minste ’n maksimum gewig per persoon toe. Buurlande en veral Suid-Afrikaners bring groot vries-fasiliteite saam en voer ons vis by die tonne uit. Ek het niks teen besoekers, wat vang vir eie gebruik nie, maar wel teen dié wat ons viswaters misbruik. Hulle kan mos in hul eie land gaan vang, of hoe?
Nou is die herrie los oor die mense wat met visstokke te veel vis uit die see vang. Wat van die mense wat met nette die Okavango leeg vang?
Landlords and landladies who refuse to drop their rent fees, must be reported to the Rent Board by the tentants since the value of property dropped with 25%.
Petrus Shilumbu, in ’n normale beskawing behoort die leer na 280 jaar nie net 28 jaar nog opgespoor kan word. Word wakker asseblief!
Tenants, please report your landlords and landladies to Ministry of Finance so to check if they are declaring their income from renting out their real estates.
Whiskey en knoffel mengsel moet 14 dae trek, raad vir diabetis, nie 4 dae soos in die SMS-berig.
Nou net van my besigheidskollegas uit Johannesburg verneem, dat Air Namibia vir môre, Dinsdag alweer ’n vlug gekanselleer het. In plaas van 2h30, land hulle nou eers 20h30. Ons het besigheids afsprake, ons moet werk terwyl julle duimpies draai. Hoog tyd, dat Air Namibia beboet moet word en vir die passasiers ’n eis moet toestaan. Useless!
Wie in die hele wêreld wil tog ons Rehobothers se pleidooi aanhoor, om die paaie in Rehoboth te teer. Al is dit net “interlocks” vir die kort paaie en teer vir die lang paaie. Ons verstik letterlik in die stof soggens en saans en ons karre skud uitmekaar. My Liewe Vader help tog, dat ons paaie geteer word.
Kan die Poskantoor in Tsumeb asseblief ’n ander plan maak met die pensioenarisse. Niks anders word gedoen vir drie dae nie, soos byvoorbeeld pakkies en pos sorteer. Dan is dit ook nog onmoontlik om by die toonbank te kom vir die ander posdienste.
Ek is baie beïndruk met die nuwe, skoon wordende dubbellaan paaie tussen Windhoek en Okahandja, maar o wee, was ek geskok hoe dit om Okahandja lyk, net vullis waarheen jy kyk. Bestaan daar ooit ’n burgemeester wat kan sorg, dat daar skoon gemaak word? Hoe lewe die mense daar met so baie vullis om hulle? Is dit dalk net ’n lekker lui gewoonte? Nee man!
Joel Matheus, the Chairperson of the NSC is a puppet of Simaata Mwiya. The CA does as he likes.
Vir die ouer wat kla oor N$400 se betaling vir skoolfonds. Dit is ’n druppel in die emmer. Ja dit is veronderstel om gratis te wees, maar moenie agteroor sit en alles verwag nie. Dit is jou kind se toekoms, kom jou verpligting teenoor jou kind na. Daar is ook net soveel wat die regering kan doen.

Engelse skrywer wat die SMS in die koerant plaas oor regerings subsidie vir huise van staatsamptenare. U het die kat aan die stert beet, doen eers jou huiswerk en dan praat ons.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie