SMS'e vir 16 Desember 2017
SMS'e vir 16 Desember 2017

SMS'e vir 16 Desember 2017

Gerine Hoff
‘Waar moet al die geld vandaan kom?’

Dit lyk of die regering terugstaan om die China-probleem te hanteer - eendag is dit te laat!

Oorbestede regeringsgeboue en nog nuwes word gebou op Otjiwarongo. Waar moet al die geld vandaan kom?

ACC probes N$1 billion Walvis Bay/Swakopmund road tender! That is N$31 million per km? Is road to be gold plated? This does not only stink of corruption, it is totally rotten!

Is daar enigiemand wat verbaas is oor Namibië se afgradering? Kyk maar net hoe lyk die regering se sake.

Die skooljaar het weer begin en ouers soek naarstiglik plek vir hul kinders. Ouers sukkel om plek te kry of word deur skole weggewys as gevolg van ’n gebrek aan plek. Direkteure plaas die blaam vierkantig op die skouers van die ouers; hulle het glo versuim om betyds aansoek te doen. Hierdie verweer is nie net onregverdig teenoor die ouers nie, dit is ’n uiters swak en lamlendige verskoning. Die gebrek aan klaskamerruimte dui op uiters gebrekkige en swak beplanning. En nou my liewe leser, wie se skuld is dit? Mnr. in sy ivoortoring moet die blaam hiervoor dra en nie die ouer nie.

Uiteindelik gaan daar 24-uur patrollies in Etosha, Bwabwata en Palmwag wees om ons diere op te pas. Mens kan nie help om te wonder of dit nie reeds te laat is nie? Hopelik is die polisie nie self by ’n stropery betrokke nie.

Ek rapporteer die kragpaal het omgewaai, julle maak dit toe fluks reg en daar ry julle sonder om te kyk of ons krag het. Ons bel en die dame sê ons moet wag tot môre. “Sorry” Cenored, julle het my teleurgestel in Okahandja.

Stem saam met die persoon wat die SMS gestuur het oor eenvormige skooldrag. Dit sal almal baie geld en moeite spaar.

Ja, dis ’n erge verleentheid hoe Reho Spa, wat eens ’n pragstuk was, vandag lyk. Daar is maar min hoop vir verbetering in die nuwe jaar.

Katte en honde is nie mense nie, maar diere! As jy een het, sien toe dat hy nie vir ander mense ’n oorlas is nie.

Kan dit waar wees dat renosterstropery verlede jaar gedaal het? Kan jy die ministerie van die omgewing se statistieke vertrou? En die arme olifante wat deurloop – 101 gevalle in 2016 aangemeld. Wat van die voorvalle wat nie aangemeld is nie?

Mense, gaan op julle knieë neer en sê dankie vir die reën. Meer seën kon ons nie gevra het nie! Let wel – dit beteken nie nou ons het water om te mors nie!

Ek stem saam met die persoon wat praat van wat die “founding father” gesê het i.v.m. selfverdediging as jy ’n inbreker op jou perseel kry. Die woorde was “shoot him and shoot him very dead”. So dis wat Rust gedoen het. Laat Rust ten minste borgtog kry.

Municipality cuts off water and electricity at HTS and hostel, Ministry of Education did not pay accounts. They are in arrears in big amounts. Nice free education, now they can’t pay accounts. This is poor of them.

Dis eenvoudig ’n heksejag teen Rust. Moordenaars, verkragters en stropers word elke dag op borgtog vrygelaat, maar iemand wat sy eiendom beskerm, moet gestraf word. Dis nou hoe die Namibiese regstelsel werk. Waarheen is ons op pad?

Sal nogal interessant wees om die SMS-kolom te lees nadat dit idioot-proef gemaak is.

Baie dankie Denver Beukes by FNB “Home Loan”-afdeling vir jou vriendelike en uitstekende diens. Waardeer dit baie. Al die beste vir die toekoms.

Is waar wat u vra. Moola het ek tussen 25 en 31 Desember 37 kere gespeel, maar nie eens iets gewen nie. Dit was nie op die TV nie, net in die koerant.

Multichoice - service please! At 10:45 Thursday no DStv. Message appears, no signal, do not switch of your decoder. Ff problem persists contact call centre. I phoned the HOT LINE 081 988 only to be told by machine to call back during working hours! HOT LINE? SERVICE? Non-existant and shocking!

Ek wil net sê dankie aan julle by Swakopmund-staatshospitaal. Ek moes vir X-strale gaan. Is dadelik vriendelik gehelp. Alles was so skoon soos ’n privaathospitaal. “Nurses” was vriendelik en netjies, “staff” by reception het my dadelik ge-“attend”. Ek het gevoel soos ’n “VIP”. “Competition” vir ’n privaathospitaal. Hou daai standaard.

Namibië help! Gee asb. raad vir spatare? Is daar regtig niks wat dit wegvat nie?

Usakos Oase Shell en Padstal. Glad nie meer lekker om daar te stop nie. Baie jammer, dit was altyd iets om na uit te sien.

Ek wil heel eerste vir almal “happy new year” sê. Dan, kom ons bid saam en sê dankie vir die reën en bid vir nog reën. En kom ons bid vir ons land se mense, vir genade en vir hoop. Kyk wat doen ons mense. Dit lyk vir my of om ’n mens se lewe te neem nou in die mode is, om ’n vrou aan te rand in die mode is. Mense, dit is mos nie reg nie. Is dit nie tyd dat ons saamstaan en die mense wat nie hier hoort uit ons land sit nie, sodat ons die werk kan kry. Hulle hoort nie hier nie. Dit is ons land. Dankie en ek hoop dat ons kan saamstaan.

Ek verwonder my aan die persoon wat so oor getroude vroue skryf. Weet jy rêrig wat in daai slaapkamers aangaan? Weet jy wat vroue moet deurmaak as ’n man by die huis kom en ’n mooi netjiese vrou kom kry of as sy ekstra aandag aan haar hare gee? Sy word snedig en valslik aangepraat en sommer rondgestoot, wat by rondvertel is omdat hy ’n swak selfbeeld het. Hoekom is jy nog ongetroud of geskei? Sterkte, liefdevolle, eensame mens.

North Koreans still operating in Namibia. What a surprise. The government is too spineless to tell them to get out. Remember, its payback time now.

MTC, hoe is dit moontlik dat ons in Otjiwarongo naaste aan jul toring woon, maar die SWAKSTE of GLAD nie sein het nie? Van moedeloosheid bel mense ons dan na ons landlyn. As ons selfs met ons selfone wil bel, moet ons amper tot by NamWater op die hoek stap om iets reg te kry. Julle sou al 15 Desember 2016 ’n toring opgesit gehad het? Kan ons hoor asb.?

In die afwesigheid van enige gemeenskapsvergaderinge wil ek graag van die onttroonde Vaalgras tradisionele owerheid verneem, wanneer hulle die tweede ronde uitdeling van die Duitse skemabokke van stapel gaan stuur, want dis nou net te lank, sedert Oktober 2013 en die drie jaar siklus is oor om die bokke te roteer na die volgende begunstigdes, soos ooreengekom. So ook soek ons verslag oor die getalle van die nageslagte van daardie bokke op omstrede plaas Haichas wat intussen daar gaan gelam is en aan wie behoort hulle? BAB, K'hoop

The Okahandja billboard is enlightening YOU, the public, of what is happening to our animals. Wake up and help because your greatgrandchild won't know what a rhino let alone a kudu looks like. Yes, it shows animal cruelty but it's making YOU aware of what is happening in our country. Unless you've seen it for yourself, shut up.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.09 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.80/OZ UP +0.26% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 858.40/T UP 0.14% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 912.01/OZ DOWN -0.0042 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.09 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.83 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.80/OZ UP +0.26% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 858.40/T UP 0.14% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 912.01/OZ DOWN -0.0042