SMS'e vir 14 November 2019
SMS'e vir 14 November 2019

SMS'e vir 14 November 2019

". . . net die punt . . ."
Mandy Rittmann
Baie dankie aan al die feesgangers by onlangse Witbooisfees op Gibeon onder leiding van Kaptein Salomon J. Witbooi. Ek is nie spyt dat ek daar was nie. Ek het baie groot mense ontmoet wat ek jare laas gesien het. Ware /Khowese groot mense van wie jy iets kon leer. Grootste byeenkoms van /Khowese mense uit alle oorde. Van Trotse /Khowese vrou.

As jy 1 000 US$ wil inbring na ons land, dan het Bank of Namibia baie vrae soos: hoekom, waarom, vir wat, ensovoorts. As miljoene, miljarde in of uit die land gaan, word blykbaar nie vrae gevra soos byvoorbeeld met die fishing kwotas? Lyk my daar moet nog baie meer mense betrokke wees as net die in vandag (Woensdag) se Namibian. Hierdie is net die punt van ’n ysberg!

Ons het altyd geruik iets vrot iewers in hierdie regering. En toe het dit inderdaad met viskwota's te doen. Ek is seker daar is 'n groot klomp ander vrot wat ook weggesteek word. Hopelik gee die internasionale skandaal hokaairoepers die moed om hul gewetens te gehoorsaam. Hoe weet ons hoeveel sulke dinge is al in die doofpot gestop by onse ACC. Mnr. Noa, jou span moet betrokkenes in boeie slaan voor hulle met alies in die buiteland sit - waar hulle ook so graag vir kiekies poseer. En ons arme lot sit hier en krepeer . . .

Okahandja se maintenance (papgeld-) afdeling bied geen hulp of raad aan mense wat sukkel om fondse van die ander party af te kry nie. Net een persoon wat die sake hanteer en die is nooit by die werk nie. Nege maande wat ’n saak hang en niemand doen niks. Waarheen draai ’n mens vir hulp?

Ek soek werk by government, mag ek vir government tenders aansoek doen?

Hardap se skole se drain loop oor skole, word nie opgepas nie.

Hoe kan Ministry of Lands Gobabis ’n plaas aan iemand gee wat niks besit, geen bok, skaap of huis nie.

My werk is van so ’n aard dat ek op ’n daaglikse grondslag met mense te doene te kry wat ander lewensuitkyke en lewensoortuiginge koester as die wat ek huldig. Diegene aan wie ek goed bekend is, sal getuig daarvan dat die enigste tipe mense met wie ek nie graag wil meng nie, en wie se geselskap ek liefs vermy, is individue wat aan ’n alwetende en beterwetende Founders Syndrome asook ’n meerderwaardigheidskwaal ly. lAwebahe Johannes llHoeseb

Kinders van God, neem asseblief kennis dat satan en sy demone besig is om teen die pinksterkerke in opstand te kom. Wees waaksaam kinders van die Here, bly biddend. Die sataniste is besig om die pinksterkerke toe te maak. Sonde is die oorsaak dat ons land nie reën kry nie. Die regering neem nie die pinksterkerke in erkenning nie. Die drie kerke wat deur die regering as die eerste kerke beskou word, is nie besig met die pinksterkerke nie, maar is direk besig met God. Die opdrag kom van God om die evangelie te preek. Wie en wat is die regering om die evangelie te stop? Preek die evangelie. - 081 227 6903

Ek join LPM. Jy kan my nie keer nie, vuurvreter Kruisman.

Kan die Swakopmunders asseblief nou ophou met hulle hondebolle op die straat. Hoe lyk die saak van die 71 daggaplante wat so mooi in Swakop se erwe groei? Ook niks meer gehoor daarvan nie. Wonder maar net wat veroorsaak meer skade . . .

Stem saam met die lesers. As spelers oortree, is daar sekere gevolge, maar die in beheer jae strooi aan, rig skade aan rugby en loop net weg.

By munisipale vergadering deur al die regeringsamptenare vra hulle wat doen ons president aan werk vir ons land se mense, wat nou honger en dors het. Ons president antwoord die regering is nie ’n job agency nie. Wat wou!

Wat is die storie van Namibië Brouery om hulle nuwe alkoholvryebier te adverteer met ’n “not for persons under eighteen years”. Alkoholvry!?

Ek is op soek na goeie tweede handse motoronderdele van ’n Ford Ranger 2004, model se venders, altwee kante,’n bonnet en grill asseblief. Kontak my by 081 558 6240 of 081 665 5656.

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026