SME-base sleep BoN hof toe
Die afgedankte base van SME Bank het 'n regsaansoek teen die Bank of Namibia ingestel wat op 7 April aangehoor sal word.
Jacqueline Louw – Die direkteure en bestuurders van SME Bank wat aan die begin van die maand deur die Bank of Namibia (BoN) uit hul poste verwyder is en gedreig het om regsaksie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie