SME Bank finaal gelikwideer
Regter Hannelie Prinsloo het vanoggend (Woensdag) in die hoërhof in Windhoek 'n finale likwidasiebevel uitgereik in die Bank of Namibia (BoN) se aansoek om die SME Bank bankrot verklaar te kry.
Lees die berig môre in Republikein.
Lees die berig môre in Republikein.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie