Sloping op Katima gaan voort
Die ombudsman en die minister van stedelike en landelike ontwikkeling is versoek om op Katima Mulilo in te gryp waar meer as 100 wonings reeds gesloop is.
Job Amupanda; AR-aktivis, “Dit is ook 'n aanduiding dat ons morele bewussyn as 'n land en sy instansies uitgeroei is.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie