Slenter: Nampol maak nié aanstellings
NamPol is nie besig om kadette aan te stel nie.
Die Namibiese Polisie het gister ’n persverklaring uitgereik waarin dit homself distansieer van advertensies op sosiale media waarvolgens die polisie glo sowat 1071 kadet konstabel posisies oop het en besig is om aanstellings te maak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie