Skuldvakansie vir Covid-juk

Kort nadat die sentrale bank rentekoerse tot die laagste vlak in 'n onafhanklike Namibië verlaag het, is nuwe maatreëls vir skuldverligting aangekondig.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy Besighede en individue wat steier onder die aanslag van Covid-19 op die plaaslike ekonomie, kan 'n blaaskans van ses maande tot twee jaar met die terugbetaling van h
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer