Skole sluit vroeër ná vraestelle lek
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sê skole gaan vroeër sluit as wat aanvanklik aangekondig is, om streke in staat te stel om voor te berei vir die voortsetting van die nasionale eksamens aanstaande jaar vir vakke wat geraak is. Vir pre-primêre grade tot graad 3 sluit die skool Vrydag (3 Desember), terwyl dit vir graad 4- tot graad 10-leerlinge 9 Desember sluit.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie