Skole buig agteroor vir Covid
Terwyl sommige skole glo reeds sukkel om plek vir leerlinge te maak én steeds aan Covid-19-regulasies te voldoen, keer meer grade komende Maandag terug. Lees meer hieroor op bl. 3. Leerlinge van die Primêre Skool Helene van Rhijn op Lüderitz wag in rye vir hul beurt om ontsmet te word en die skool binne te gaan. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie