Skaduwee vir Reho se kankervereniging
Auas Motors en Roots Importers het onlangs ’n gazebo vir die Rehoboth Kankervereniging geborg ter ondersteuning van die werk wat dié vereniging in en rondom die dorp uitvoer. Saam met James Short van Auas Motors en Ulandi Philander van Roots Importers, is Richard Rittmann, Gert Koopmann, Beth Groenewaldt en Juanita Rittmann, almal van die Rehoboth Kankervereniging. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie