Simbra se karkasgrootte, gradering en bouvorm

Die Simbra-ras bied die voordeel dat die produsent ‘n Simbra kan kies met die bloedsamestelling wat die produsent se produksiestelsel pas.
Kobus Bester, President van Simmentaler en Simbra Genootskap - Vir baie lank het die voerkraaleienaar ‘n ligte speenkalf verlang wat sy gewig moes verdubbel in ‘n staantyd so kort as moontlik om dan as ‘n A2-karkas bemark te word. In 1993, was die gemiddelde karkasmassa van ‘n A2-karkas 210 kg.

Hierdie praktyk het die klein- tot mediumraam vroegryprasse baie goed gepas. Die Suid-Afrikaanse verbruiker was gewoond aan die porsies en snitte wat so ‘n karkas gelewer het, en dat dit nie oormatige vet gehad het nie. Dit is ook waar dat vanuit ‘n arbeidskwessie dit baie makliker is om ‘n ligte karkas te hanteer. Die vroegryprasse was gesog vir hierdie doel en kon redelik maklik hierdie ligte karkasse lewer omdat die diere teen die bereiking van die gewensde vetheidsgraad nog lig genoeg was om so ‘n klein karkas (raam) te hê. Hierdie soort diere is juis op so ‘n ligte gewig geslag omdat ‘n verdere of langer voertydperk met ‘n energierantsoen hulle oorvet sou maak. Dit is dan ook ‘n feit dat dit met ‘n hoë energierantsoen baie duurder is om vet aan te sit as vleis. As dit die betrokke ras/dier se geneigdheid is om vanaf ‘n sekere grootte/gewig oormatige vet aan te sit, dan is dit ‘n uiters onekonomiese oefening om so ‘n dier verder te voer.

Wanneer ons kyk na ‘n karkasmassa van 268 kg (nasionale gemiddelde 2016, A2-massa) en ons plaas dit in konteks met ‘n 300 kg Simbra-karkas, wat nog steeds ‘n A2 (ouderdom en vetgradering) het, dan kan ons deur diere vir langer te laat uitgroei baie maklik ‘n ekonomiese 12% verbetering bewerkstellig. Indien die karkasmassa 330 kg is, beteken dit ‘n ekonomiese verbetering van 24%. Dit is baie meer ekonomies en kostedoeltreffend om met minder diere meer vleis te produseer, en dan is daar ook nog die voordeel van vleis-tot-been-verhouding wat baie gunstig is.

In drie plaasproewe met Simbras en die groep BGP-Simbra-bulle geslag Maart 2017, is die volgende inligting versamel en in ‘n boeresom verwerk.

Vier groepe diere wat elk as kontemporêre groep in takt gehou is, is geslag en het die volgende resultate gelewer:

Met die ontleding van die slagresultate was dit duidelik dat sekere bulle se nageslag beslis meer inkomste genereer het as ander bulle s’n.

Die meeste diere, wat as A1 geklassifiseer is, was almal droë, hardbespierde bulle. Dit dan ook die rede vir die beter bouvorms van die bulle, maar omdat hulle nie die gewensde vetbedekking gehad het nie, het hulle per kilogram minder geld verdien. Teen begin 2017 se prysvlakke van R42,00 per kilogram A2-beesvleis beteken dit dat ‘n 337 kg Simbra-karkas R14 154 sal inbring teenoor die nasionale gemiddelde 268 kg A2-karkas se R11 256, dus ’n ekstra R2 898 per dier! Kombineer dit met diere wat geselekteer word volgens netto voerinname (NFI) en dan word die Simbra se potensiaal om uiters winsgewend te produseer nog verder ontgin.

Dit is duidelik dat die Simbra-ras baie geskik is om groter karkasse met aanvaarbare vetheidsgraad te lewer ten einde hoër inkomste vir die produsent of voerkraaleienaar te verdien. Ons moet egter baie mooi besin oor die gebruik van droë, hardbespierde bulle. Dit is belangrik dat diere nie net goed groei nie, maar ook kan vet aanpak en afrond. Vet is natuurlik ook baie belangrik vir smaak van vleis en vir ‘n aangename eetervaring.

Dit is nie so maklik om jou koeikudde te vervang met diere wat oor goeie karkasteelwaardes beskik nie, maar probeer om ‘n bul te gebruik wat op hierdie gebied ‘n verbetering in jou kudde kan bring. Daar is karkaseienskap-teelwaardes beskikbaar wat ‘n nuttige hulpmiddel is om winsgewendheid ten opsigte van vleisproduksie te verbeter.

Dit is ons as stoettelers se verantwoordelikheid om te let op hierdie ekonomies belangrike eienskappe. Vir hierdie rede is dit juis noodsaaklik om diere te skandeer om werklik te kan weet watter diere oor die meer winsgewende karkaseienskappe beskik.

Vir die Simbra-stoetteler behoort die versameling van karkasdata ‘n prioriteit te wees en behoort die verbetering van bouvorm, gewigte en graderings deel van sy teeldoelwitte te wees ten einde te verseker dat meer kilogramme gehalte vleis meer winsgewend geproduseer kan word.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.30/OZ UP +0.20% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.34% | Zinc US$ 2 859.00/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 911.53/OZ DOWN -0.0048 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.30/OZ UP +0.20% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.34% | Zinc US$ 2 859.00/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 89.04/BBP UP +0.16% | Platinum US$ 911.53/OZ DOWN -0.0048