Shaningwa gryp in op Rehoboth
Shaningwa gryp in op Rehoboth

Shaningwa gryp in op Rehoboth

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling het gemaan dit is haar plig om dorpsrade aanspreeklik te hou vir die uitvoer van hul pligte.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die Rehoboth-dorpsraad is deur die lynministerie opdrag gegee om sy huis in orde te kry en maandelikse verslae oor aanbevole ingrypaksies voor te lê. Sou nie hieraan gehoor gegee word nie, sal daar ernstige gevolge wees. Die verslag wat ook verskeie opdragte aan die dorpsraad insluit, is reeds op 23 November deur die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa, aan die dorpsraad gestuur.

In die verslag wat aan Rehoboth se burgemeester, me. Christina Blaauw gerig is, verwys Shaningwa na die gebrek aan spanwerk tussen die raad en die bestuur van die dorp. Volgens Shaningwa het dit ''n negatiewe uitwerking op dienslewering aan die inwoners van Rehoboth.

Sy spreek ook kommer uit oor die gebrek aan toepassing en die veront­agsaming van ministeriële opdragte en voorskrifte deur die raad. Shaningwa het in haar skrywe gemaan dit is haar reg as minister om “die raad aanspreeklik te hou vir die versuiming van die uitvoer van hul pligte”.

Van Shaningwa se opdragte aan die raad is gebaseer op ''n ondersoek deur die ministerie se ouditafdeling wat reeds in Januarie vanjaar uitgevoer, maar vroeg verlede maand hersien is. Ondersoek is onder meer ingestel na belonings wat Rehoboth se hoof van menslike hulpbronne, mnr. Willie Swartz, ontvang het ná sy bedanking in Junie 2015 en sy heraanstelling in Februarie vanjaar. Swartz het volgens die ondersoek ná sy bedanking N$122 971, sy pensioen uitgesluit, ontvang. Die aanbeveling was dat sy oorspronk­like bedanking aanvaar en sy pensioen aan hom uitbetaal word.

Volgens die verslag is die besluit om hom weer aan te stel tydens ''n raadsvergadering op 14 Desember 2015 tydens die raad se jaarlikse vakansie geneem. Dit terwyl ''n saak teen hom in die arbeidshof onderweg was. Die verslag beveel aan dat alle besluite wat toe geneem is, nietig verklaar word.

Die verslag het voorts bevind Swartz het ''n verdere uitbetaling van N$110 664,80 as salaris ontvang vir die vyf maande wat hy nie gewerk het nie. Hy moet dit nou terugbetaal. ''n Ooreenkoms vir die herinstel van sy bydrae tot ''n pensioenfonds, N$15 000 vir die herstel van sy kar en N$1,1 miljoen vir ''n huisverband is ook nietig verklaar.

Ander opdragte van die minister wat nie uitgevoer is nie, betrek mnr. Ernst De Waal wat Shaningwa wou hê moes voort gaan as waarnemende hoof uitvoerende beampte. Hy is egter deur die dorpsraad geskors en met die finansiële bestuurder me. Jennifer Kays vervang. Kays is sedertdien geskors weens vrae oor haar kwalifikasies. Die minister het nou haar goedkeuring gegee vir die aanstelling van mnr. Christoph /Uirab, die huidige hoof uitvoerende beampte.

Volgens Shaningwa se verslag is sekere junior beamptes onregmatig bevorder en het hulle duisende dollar gekry vir waarnemende posisies wat hulle gevul het. Sy het verwys na mnr. Salmon Geiseb wat tot administrateur bevorder is en twee keer sy normale salaris ontvang het. Mnr. Abba Beukes is van brandweerman tot administrateur van die behuisingskema bevorder, terwyl mnr. Willie Steyn van lisensiebeampte tot opsigter bevorder is. Me. Josephine Ndeipanda, ''n gewone werker is tot adjunk-elektrisiën bevorder.

Volgens die verslag het mnr. Albertus Jod ''n toelaag ontvang om Swartz se werk te doen terwyl Swartz weer op kantoor was. Ook het beide Jod en mnr. Jonathan Ockhuizen ten spyte van hul junior posisies op die dorpsraad, tekenregte gekry.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.47 | EUR to NAD 20.15 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.86 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 346.09/OZ UP +0.66% | Copper US$ 4.55/lb UP +0.82% | Zinc US$ 2 875.40/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 89.28/BBP UP +0.43% | Platinum US$ 914.57/OZ DOWN -0.0014 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.47 | EUR to NAD 20.15 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.86 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.86 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 346.09/OZ UP +0.66% | Copper US$ 4.55/lb UP +0.82% | Zinc US$ 2 875.40/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 89.28/BBP UP +0.43% | Platinum US$ 914.57/OZ DOWN -0.0014