Sers. sterf aan tou
''n Derde geval van selfmoord binne net meer as twee weke is deur die woordvoerder van die polisiehoofkantoor vir die Erongostreek se bevestig.
Sers. Daniel Akawa het Woensdag sy lewe geneem deur hom aan die dak van ''n plakkershuisie op te hang waar hy en sy vriendin saamgebly het. Die voorval het volgens die polisieverslag om 13:22 in die Swakopmundse woonbuurt Mondesa afgespeel. Geen selfmoordnota is deur die polisie op die toneel gevind nie.
Wyle sers. Akawa se famlie was dieselfde dag al oor sy dood ingelig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie