Seoel sê N-Korea stel veiligheidsbeamptes tereg

Suid-Korea
Estelle de Bruyn
Suid-Korea se intelligensieagentskap sê Noord-Korea het vyf senior veiligheidsbeamptes tereggestel omdat hulle valse verslae aan die leier, Kim Jong Oen, voorsien het.Die opmerkin ...