San se reg tot gesondheid verwaarloos

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste poog onverpoos om Sansprekendes as gesondheidswerkers in diens te neem.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die San is die enigste etniese groep in Namibië wie se gesondheidstatus sedert onafhanklikwording in 1990 afgeneem het.“Die San het sommige van die slegs
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer