Rykdom uit die aarde
Mynbou tree as een van Namibië se steunpilaarbedrywe vandag en môre opnuut op die voorgrond van die nasionale agenda met die agste Mynbou-ekspo wat in Windhoek plaasvind.
Mynbou moet vanjaar, naas ander bedrywe, help om Namibië uit ‘n resessie te trek. Hiervoor sal ‘n gunstige beleggingsklimaat belangrik wees.
‘n Halfeeu gelede het 19 ondernemings die liggaam gestig wat as die Kamer van Mynwese bekendstaan. Vandag behoort meer as 100 besighede aan die belange-organisasie.
In sy voorwoord in Namibia Media Holdings se fokuspublikasie van gister, spreek mnr. Tom Alweendo as minister van myne en energie die hoop uit dat voortgesette gesprekke oor plaaslike waardetoevoeging, ekonomiese stimulering en eienaarskap eersdaags op konkrete ooreenkomste sal uitloop. Alle Namibiërs moet regverdig, soos met ander bates, ook in opbrengste uit die land se minerale rykdom deel.
Die kamer se uitvoerende hoof, mnr. Veston Malango, som hierdie doelwit op as die versoening van die regering, mynbou, werkers en die ekonomie se belange.
Terselfdertyd moet myne in die land se groot bydraes tot die staatskas, maatskaplike opheffing, onderwys en ander ontwikkelingsinisiatiewe die erkenning ontvang wat dit verdien.
Alweendo beklemtoon ook die belang van geologiese kaartering en mededingende eksplorasiegeleenthede om die volhoubaarheid van mynbou te verseker. Hierby moet omgewingsbelange ook voortdurend in ag geneem word.
Mynbou is ‘n nasionale bate wat strykdeur goeie en verantwoordelike bestuur verg.
So sê ander
6 Mei 2019
Congress, Give Trump His Border Money
President Trump is right: There is a crisis at the southern border. Just not the one he rants about.
There is no pressing national security threat — no invasion of murderers, drug cartels or terrorists.
But as record numbers of Central American families flee violence and poverty in their homelands, they are overwhelming United States border systems, fueling a humanitarian crisis of overcrowding, disease and chaos. As resources are strained and the system buckles, the misery grows.
Something needs to be done. Soon. Unfortunately, political gamesmanship once again threatens to hold up desperately needed resources.
On Wednesday, the White House sent Congress a request for $4.5 billion in emergency funding to help manage the surge. None of the money would go toward Mr. Trump’s border wall.
The debate over the permissible size of the detainee population has grown white hot. But until better policies are in place, Democrats need to find a way to provide money for adequate shelter.
As for the clash over detention beds: Knowing how toxic the matter is, the White House would have been wise to leave it out of a request it needs to advance quickly, postponing that battle for a another day. Both sides need to dial back the fighting words, resist the temptation to finger-point and find a creative way through this minefield.
• THE NEW YORK TIMES

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie