Ry vroeg lughawe toe
Ry vroeg lughawe toe

Ry vroeg lughawe toe

Augetto Graig
Weens die uitbreiding van die Internasionale Lughawe Hosea Kutako is die baan gesluit wat gebruik word om reisigers af te laai.

Motoriste word versoek om van die lughawe se tydelike parkeerterrein gebruik te maak.

Parkering vir die eerste vyf minute in dié area is verniet.

Lughawebeamptes raai reisigers aan om vroeër as gewoonlik vir vlugte op te daag.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer