Rogan en Beaulah gee mekaar die ja-woord
Rogan en Beaulah Groenewald is verlede jaar getroud en is een van die paartjies wat vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie ingeskryf het. Paartjies wat tussen 1 Maart 2019 en 29 Februarie 2020 getroud is, kan tot 6 Maart 2020 om 12:00 vir die kompetisie inskryf. Stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting en die inskrywingsvorm.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie