Riruako se grafsteen onthul
Opperhoof Vekuii Rukoro van die Ovaherero’s het gister tydens die jaarlikse herdenking van Rooivlagdag die grafsteen van sy voorganger, opperhoof Kuaima Riruako, op Okahandja onthul. Rukoro het die leisels by Riruako ná sy afsterwe in 2014 oorgeneem. Foto Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie