Reuseleemtes in ‘apartheid-era aborsiewet’

’n Grondwetkenner sê die kriminalisering van aborsie keer dit nie en beteken die regering kies tussen veilige en onveilige aborsies.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Kenners steun die hersiening van Namibië se aborsiewet, wat hulle nie net as sinloos beskryf nie, maar ook gevaarlik omdat dit onwettige aborsies aanmoedig en
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer