Rent-A-Drum herwin groot by NTE
Hoewel 6 120 kg vullis by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) gelewer is, het Rent-A-Drum altesaam 82% hiervan herwin. Rent-A-Drum vier vanjaar 30 jaar se bestaan in vullisbestuur. Op die foto word vullis herwin. Vanjaar het die 21ste Namibië Toerisme Ekspo van 5 tot 8 Junie by Windhoek se skougronde plaasgevind. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie