Reën op Lüderitz

10 July 2020 | Omgewing
Elvira Hattingh – Dit reën katte en honde en is baie koud op Lüderitz, het Republikein se joernalis Tanja Bause vanoggend uit die Suide laat weet.

Sy moes ook ‘n draai op Kolmanskop maak en sê dit reën selfs daar.

“Dit reën skynbaar oral in die Suide, maar dié mense is gerat vir die koue,” het sy vanoggend gesê. Sy sê sommiges het reeds aangedui dat hulle gereed is om foto’s te gaan neem, sou dit teen môreoggend in die verre Suide sneeu.

Dit volg nadat die weerkantoor teen báie koue, winderige en reënerige toestande vir vandag in die ||Kharas-, Hardap- en westelike platorand gewaarsku het.

Boonop sal die yskoue weer waarskynlik vanaf môre na die sentrale en oostelike dele van die land versprei en mense word aangeraai om die nodige voorsorgmaatreëls te tref.

FOTO TANJA BAUSE

Soortgelyk

 

Vandag se Covid-19-data

2 ure gelede | Gesondheid

'n Visuele opsomming van die inligting vir Maandag 10 Augustus 2020, soos om 15:00 vanmiddag aangekondig deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr....

Skerp styging in gevalle in Windhoek wek kommer, sê...

3 ure gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste dr. Kalumbi Shangula het die situasie in Windhoek as "kommerwekkend" beskryf met 79 nuwe Covid-19-gevalle wat vandag in...

Twee met ivoor, velle vasgetrek

8 ure gelede | Misdaad

Twee vermeende wildmisdadigers, mnr. Gabriel Kuutondokwa Nalitje en David Simon, is verlede Maandag in Windhoek glo met drie stukke ivoor en een elk luiperd- en...

Viskwotas: Tweede Fishrot gevrees

18 ure gelede | Misdaad

Leandrea Louw op Walvisbaai - Rolspelers in die visbedryf is bekommerd dat die land in 'n tweede Fishrot-skandaal gedompel sal word as viskwotas opgeveil word....

Olifante vertrap Noorde-plase

18 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Twee troppe olifante het sedert Donderdag en oor die afgelope naweek verwoesting op plase teen die veterinêre kordonheining in die Noordooste gesaai,...

Tossing papers, tapping buttons

18 ure gelede | Tegnologie

Justicia Shipena WINDHOEKHaving started his coding journey in grade nine at De Duine Secondary School in Walvis Bay, Joachim Shilongo recently developed a...

'Beskerm jouself en ander'

18 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste gaan beheermaatreels in Windhoek verskerp in ’n poging om die toenemende skerp styging in Covid-19-gevalle...

Weer vir 11 Augustus 2020

18 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande sal môre in die Suide vestig. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm...

#Covid19SafetyChallenge closing date extended

18 ure gelede | Gesondheid

Justicia Shipena LifeLine ChildLine, through Uitani Radio, invites young people of all ages to participate in the #Covid19SafetyChallenge.This competition aims to monitor how many...