Rehoboth se Le Palace brand af
Rehoboth se bekende restaurant Le Palace het omstreeks drieuur vanoggend afgebrand het.
Die oorsaak van die brand is dusver nog onbekend.
Die plaaslike gemeenskapsradiostasie, Live FM, wat in dieselfde gebou gehuisves is, was gelukkig nie geraak nie.
Lees die volledige berig in Maandag se koerant – Nampa
Foto Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie