Registrasiefooie by NUST nou N$2 000 minder
Die Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) se registrasiefooie is met N$2 000 van N$4 200 tot N$2 200 verminder. Dit volg nadat ouers en studente op sosiale media oor die hoë tariewe gekla het. - Nampa
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie