Publiek moet oor voorvaderlike grond sê
Namibiërs sal in die volgende twee en ‘n half maande insette aan die presidensiële kommissie van ondersoek na voorvaderlike grondregte kan lewer.
Elvira Hattingh - Namibiërs kan tussen 20 Mei en 21 Junie geskrewe voorstelle oor voorvaderlike grondeise indien en daarná tussen 17 Junie en 25 Julie voorstelle by openbare verg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie