Profeet TB Joshua sterf
Profeet TB Joshua sterf

Profeet TB Joshua sterf

Ronelle Rademeyer
Die bekende evangelis en filantroop, past. Temitope Balogun (TB) Joshua, is dood.

Is het Saterdagaand, 'n week voor sy 58ste verjaardag, in Lagos, Nigerië gesterf, berig BBC. Hy is dood kort nadat hy 'n diens in sy kerk, The Synagogue, Church of All Nations (SCOAN), aangebied het.
Dié megakerk het die televisiediens, Emmanuel TV, uit Lagos bedryf.
Duisende mense, ook vanuit Namibië, het oor die jare van oraloor na Lagos gestroom om dienste daar by te woon sodat hy vir hulle om genesing van siektes kon bid.

Foto: Getty Images

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer