Privaatskolenaweek: Toe en nou
Privaatskolenaweek: Toe en nou

Privaatskolenaweek: Toe en nou

Helene Bam
Migael McLoud en Jonette De Koning van Tsumeb Gimnasium - ’n Hoogtepunt op al die privaat­skole in Namibië se kalender is die Privaatskolenaweek (PSN). Iets waarna elke kind heel jaar uitsien. Nog ’n geleentheid om te kuier en talente uit te leef. Omdat hierdie naweek so ’n merkwaardige geleentheid is, het ons besluit om meer van die suksesvolle verhaal uit te vind. Om meer hiervan te kon uitvind het ons ’n paar vrae aan mnr. Wouter Niehaus – een van die stigterslede gerig. So ook aan mnr. Petri van Wyk oudskolier en huidige onderwyser by Tsumeb Gimnasium.

Onderhoud met Wouter ­Nie­haus

Wie se blink idee was die PSN aanvanklik ?
Dit was oorspronklik my idee. Dit het nooit in my gedagtes opgekom dat dit sal word wat dit vandag is nie.
In die begin was dit net my idee dat Noorde en Suide skole met mekaar kompeteer. Tsumeb Gimnasium het Elnatan gekontak en so is die eerste PSN op Tsumeb gehou.
Met watter doel is die privaat­skolenaweek gestig ?
Die doel was om twee privaatskole met ouers en kinders wat die­selfde karakter en kultuur het te verenig.
As stigters van die PSN voel meneer dat die fokus dalk deur die jare verskuif het ?
Nee ek voel die fokus is nog steeds dieselfde. Wanneer ek hier ­rondloop en met ouers praat kom ek agter dit is nog steeds positief en die klem lê nog steeds in karakter.
Wat is persoonlik vir meneer ­spesiaal aan die PSN ?
Hier is duisende mense bymekaar wat elke maand ten duurste betaal om vir hul kinders die beste te bied en hierdie is die beste geleentheid daarvoor.
Hoe voel meneer oor die sukses wat vandag met die PSN bereik word ?
Elke jaar het daar net meer privaatskole bygekom. Dit maak my baie positief. Ons het toe besluit om vir ander privaatskole ook die geleentheid te gee om dit aan te bied. So groei dit elke jaar.
Wat voel mnr. is die geheim agter die PSN se groot sukses ?
Eerstens is die algemene staats­opvoeding redelik onder standaard. En tweedens die ouers het besef gratis opvoeding is nie altyd ’n opsie nie.

Onderhoud met Petri van Wyk

Wat het verander van die eerste PSN tot die huidige een ?
In die begin was daar slegs twee skole en nou is daar ’n wye ver­skeidenheid. Die eerste paar PSN’e het ons die besoekende skool geen geld gevra vir enigiets nie omdat ons gevoel het die brandstof reeds duur was.

Is die atmosfeer nog steeds ­positief ?
Definitief! Dit is en was nog altyd heerlik om met ander skole te meng.
Hoe verskil dit uit die oogpunt van ’n kind en onderwyser ?
As kind bou jy vriendskappe met ander kinders omdat jy elke jaar teen dieselfde en nuwe skole se spanne speel en saam kuier. Onderwysers weer verbreed hul opvoedkundige horisonne. Dit is vir my so lekker om die gees hier te beleef.
Het dit enige invloed op meneer se lewe gehad as kind ?
Ja dit het omdat ek vriende reg oor die land kon maak op en van die veld af. Jy leer ander mense ken wat net soos jy is.
Wat is vir meneer die mees besonderste van als van die PSN?
Die feit dat daar nie altyd so ’n kompeterende atmosfeer is nie omdat meeste van die wedstryde vriend­skaplik is.

Kommentaar

Republikein 2024-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 9° | 28° Rundu: 8° | 28° Eenhana: 8° | 30° Oshakati: 9° | 28° Ruacana: 10° | 29° Tsumeb: 10° | 25° Otjiwarongo: 8° | 25° Omaruru: 9° | 26° Windhoek: 5° | 22° Gobabis: 8° | 25° Henties Bay: 13° | 20° Wind speed: 31km/h, Low tide: 05:24, High tide: 11:44, Low Tide: 17:20, High tide: 23:54 Swakopmund: 14° | 16° Wind speed: 30km/h, Wind direction: NE, Low tide: 05:22, High tide: 11:42, Low Tide: 17:18, High tide: 23:52 Walvis Bay: 14° | 20° Wind speed: 30km/h, Wind direction: NE, Low tide: 05:22, High tide: 11:41, Low Tide: 17:18, High tide: 23:51 Rehoboth: 8° | 24° Mariental: 10° | 27° Keetmanshoop: 12° | 25° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 13° | 18° Ariamsvlei: 12° | 26° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 9° | 22° Lubumbashi: 8° | 26° Mbabane: 8° | 21° Maseru: 5° | 17° Antananarivo: 14° | 23° Lilongwe: 11° | 25° Maputo: 16° | 25° Windhoek: 5° | 22° Cape Town: 16° | 21° Durban: 13° | 24° Johannesburg: 10° | 17° Dar es Salaam: 21° | 32° Lusaka: 12° | 24° Harare: 10° | 22° Currency: GBP to NAD 23.2 | EUR to NAD 19.61 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.33 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.4 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.42 | USD to AOA 852.48 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1481.64 | USD to ZAR 18.34 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.67 Up +2.20% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13162.23 Down -0.2% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26417.6 Up +1.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.65/OZ UP +1.31% | Copper US$ 4.49/lb UP +0.63% | Zinc US$ 2 809.00/T UP 0.04% | Brent Crude Oil US$ 82.77/BBP UP +0.50% | Platinum US$ 957.56/OZ UP +1.01% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 9° | 28° Rundu: 8° | 28° Eenhana: 8° | 30° Oshakati: 9° | 28° Ruacana: 10° | 29° Tsumeb: 10° | 25° Otjiwarongo: 8° | 25° Omaruru: 9° | 26° Windhoek: 5° | 22° Gobabis: 8° | 25° Henties Bay: 13° | 20° Wind speed: 31km/h, Low tide: 05:24, High tide: 11:44, Low Tide: 17:20, High tide: 23:54 Swakopmund: 14° | 16° Wind speed: 30km/h, Wind direction: NE, Low tide: 05:22, High tide: 11:42, Low Tide: 17:18, High tide: 23:52 Walvis Bay: 14° | 20° Wind speed: 30km/h, Wind direction: NE, Low tide: 05:22, High tide: 11:41, Low Tide: 17:18, High tide: 23:51 Rehoboth: 8° | 24° Mariental: 10° | 27° Keetmanshoop: 12° | 25° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 13° | 18° Ariamsvlei: 12° | 26° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 9° | 22° Lubumbashi: 8° | 26° Mbabane: 8° | 21° Maseru: 5° | 17° Antananarivo: 14° | 23° Lilongwe: 11° | 25° Maputo: 16° | 25° Windhoek: 5° | 22° Cape Town: 16° | 21° Durban: 13° | 24° Johannesburg: 10° | 17° Dar es Salaam: 21° | 32° Lusaka: 12° | 24° Harare: 10° | 22° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.2 | EUR to NAD 19.61 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 18.33 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.4 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.42 | USD to AOA 852.48 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1481.64 | USD to ZAR 18.34 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1714.67 Up +2.20% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13162.23 Down -0.2% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26417.6 Up +1.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.65/OZ UP +1.31% | Copper US$ 4.49/lb UP +0.63% | Zinc US$ 2 809.00/T UP 0.04% | Brent Crude Oil US$ 82.77/BBP UP +0.50% | Platinum US$ 957.56/OZ UP +1.01%