Politici kelder hom, sê Small Boss
Die Grootfonteinse sakeman meen as hy moet boet vir onwettige immigrante wat drie dae lank op sy plaas gewerk het, moet ander werkgewers uit die Otjiwarongo-omgewing ook aandadig wees.
Elvira Hattingh – Die Grootfonteinse sakeman en boer, mnr. Simon Tuhafeni, beter bekend as Small Boss, is van mening politieke inmengery het daartoe gelei dat hy twee maal in die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie