Polisie sing Kalahariwoestyn-lofliedere

Sedert geïntegreerde teenmisdaadoperasies in werking gestel is, daal misdaad in die land, sê die polisie.
Denver Kisting
Denver Kisting Sedert die polisie verlede jaar met ander owerhede begin kragte saamsnoer het om misdaad te bestry, het misdaadbedrywighede met nagenoeg 9% afgeneem.So sê adj.komm.
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer