Planne om Westelike verbypad veiliger te maak
Nuwe maatreëls is deur die Nasionale Padveiligheidsraad aangekondig in 'n poging om die berugte Westelike verbypad in Windhoek veiliger te maak. Volgens die voorsitter van die raad, mnr. Ellis !Owos-Oabie, gaan op die roete vanaf die kruising by die Universiteit van Namibië (Unam) tot by Brakwater gefokus word.
Die nuwe maatreëls sal onmiddellik en nie later nie as 31 Augustus vanjaar in werking tree. Van die nuwe maatreëls sluit in die sluiting van onwettige toegangsroetes tot die Westelike verbypad, sowel as die vermindering van die spoedbeperking van 100 tot 80 km per uur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie