Peugeot: Net 93 karre in een jaar gebou
Beleidskwessies plaas ’n demper op die ophef wat oor die bekendstelling van die Walvisbaai-vervaardigingsaanleg gemaak is.
Ogone Tlhage - ’n Karige 93 voertuie uit ’n beplande 1 551 is by die Peugeot-aanleg op Walvisbaai vervaardig sedert president Hage Geingob dit in Desember 2018 met groot geskal
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie