Petrol, diesel vannag duurder
Petrol, diesel vannag duurder

Petrol, diesel vannag duurder

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die ministerie van myne en energie het pas (Dinsdagmiddag) aangekondig dat die pryse van petrol en diesel om middernag met onderskeidelik 32 sent en 25 sent per liter styg.
Petrol sal van môre af N$11 per liter op Walvisbaai kos, terwyl 500ppm diesel motoriste N$10,83 en 50ppm diesel N$10,88 per liter uit die sak sal jaag.

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer