PDM se Braynie vir Gobabis
PDM se Braynie vir Gobabis

PDM se Braynie vir Gobabis

Mnr. Braynie Modise is die Popular Democratic Movement (PDM)-kandidaat vir vandag se tussenverkiesing op Gobabis. Die verkiesing word gehou om die dorp se verteenwoordiger op die Omaheke-streekraad te kies. Modise sal volgens sy party korrupsie op Gobabis en in Namibië beveg as hy gekies word. Hy sal hom ook beywer vir bekostigbare grond en gratis gedienste erwe, laekostebehuising en meer straatligte, die bou en instandhouding van paaie, tersiêre instellings en ’n landbouskool op Gobabis, boorgate op uitgesoekte plekke om landbouproduksie te bevorder, en die daarstelling van projekte vir werkskepping deur belanghebbendes en potensiële beleggers te betrek, sê die PDM.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!