Passasiershyser op lughawe was oorlaai

Air Namibia se hysertoestel het op die aand van 13 Desember 2019 by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako agtertoe gekantel waartydens ses passasiers beseer is.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Foutiewe toerusting was volgens ’n ondersoek die moontlike oorsaak van die passasiershyserongeluk wat ’n jaar gelede op die Internasionale Lughawe Hosea
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer